About Me
Hi! I’m a lyricist who writes country, love songs, and gospel. I love creating heartfelt, meaningful lyrics that tell real stories and connect with people. Writing music is my passion, and I always put care, emotion, and honesty into every project.
If you want, I can also help you choose a strong title
Skills
Experience Level
Language
Work Experience
Education
Qualifications
Hartklop
Die vuur brand in my
Blom jy maak blitse oop in my
My hart brand soos kole
Deur my are brand die liefde
Ek snak na asem ek jou sien
My woorde verdwyn in die nuut
Dit voel asof n bliksemstraal my getref het
En ek op kole trap
Koor
Vroumens
Harte dief
Hart rower
Jy het my getoor
So kyk ek vir jou
Voel of my hart vernou
Jinne vrou
Hoe gaan ek dit oorleef
Die man is stom
Skoon dom
En verstom
Geen woorde uit my mond
Net ogies wat staar
En n hart wat ek probeer bedaar
Koor
Vroumens
Harte dief
Hart rower
Jy het my getoor
So kyk ek vir jou
Voel of my hart vernou
Jinne vrou
Hoe gaan ek dit oorleef
Die man is stom
Skoon dom
En verstom
Geen woorde uit my mond
Net ogies wat staar
En n hart wat ek probeer bedaar
Koor
Vroumens
Harte dief
Hart rower
Jy het my getoor
So kyk ek vir jou
Voel of my hart vernou
Jinne vrou
Hoe gaan ek dit oorleef
Die man is stom
Skoon dom
En verstom
Geen woorde uit my mond
Net ogies wat staar
En n hart wat ek probeer bedaar
Koor
Vroumens
Harte dief
Hart rower
Jy het my getoor
Jy kom al hoe nader
En ek weet moet nou my gedra
Maar hoe doen ek dit
Hart is uit borskas geklop
Are brand
Bene bewe
Kniee lam
Eish meisie van my drome
Die man is skoon dom
Jy gee my n smile en se mansmens
Kom ons ry n draai
Ek trap die petrol te vinnig
Kan nie ratte ruil nie
Daai ogies maak my deurmekaar
So se sy vir my stop die kar
En gee my n drukkie
En soen op die wang
So bloos ek en kyk vir haar
Meisie jy is my hartklop
Vir nou en veraltyd
Met liefde
Van jou hartklop kerel
Geskryf deur Helena van der schyff
23 April 2026
Hire a Lyricist
We have the best lyricist experts on Twine. Hire a lyricist in Durban today.